Advertensies

 

 

NB. Die kostes verbonde aan advertensies is nie om ‘n wins te maak nie, maar om die onkostes verbonde aan ‘n webblad te dek.

Klik hier om na die advertensie-vorm te gaan.

Ons webblad het nog nie ‘n groot aantal kykers nie, en daarom werk die advertensies nie op ‘n vaste betaling nie, maar eerder op ‘n maandelikse skenking van minstens R30. Jy kan opsioneel vir die hele jaar vooruit betaal teen R360+.

Vir meer inligting, kontak ons webmeester by ledic379@gmail.com