Kruispad

Kruispad (Cross Roads Prison Ministries).

Verkeie lidmate neem deel aan die program om gevangenes te evangeliseer. Die werk behels die nagaan en merk van Bybelkennisvraestelle aan gevangenes uitgereik. Broeder Arie vd Kruk van die GK Derdepoort kan gekontak word of Eddie Boersema van GK Kandelaar.

https://cpministries.org/international/south-africa/