Slegs Gemeentelede

Indien jy ‘n gemeentelid is, kan jy jou e-pos adres aan die dame by die kerkkantoor (Retha Bos) gee. Ons sal dan vir jou deur die e-pos adres toegang tot die leêrs gee.

Hierdie maatreël is ingestel om die veilighed van ons gemeentelede se persoonlike inligting te beskerm.