Hoe kyk ek Sondag se eredienste oor die internet

  1. Sorg dat jy genoeg internet data het
  2. Gaan nou reeds na die volgende skakel https://m.youtube.com/channel/UCbNbw3gndXNPl59Tg-TWoUA en ‘subscribe’.
  3. Sondagoggend gaan jy weer na die skakel en 5 minute voor die aanvang van die erediens sal daar ‘n lewendige uitsending skakel op jou youtube verskyn.  Klik daarop en skakel in op ons lewendige erediens-uitsendings
  4. Jy kan dit op jou rekenaar of selfoon kyk.  Dis dalk ‘n goeie idee om nou reeds ‘n plek in die huis in te rig waar die gesin Sondag die diens kan kyk.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *