Toetsuitsending Vrydagaand 19h00

Broeders en susters,

Ons gaan ‘n toetsuitsending Vrydagaand 20 Maart om 19h00 hou met die oog op ons erediensuitsendings vir komende Sondag.

Neem asb. die geleentheid om in te skakel op ons youtube kanaal sodat jy kan vasstel of jou internet, skerm en klank goed genoeg is vir Sondag se dienste.

Ds. Pieter sal by die toets geleentheid ‘n kort oordenking lewer.

One thought on “Toetsuitsending Vrydagaand 19h00”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *